Baie welkom sodra jy die vorm gesubmit het maw onder gekliek het kan jy al jou gratis goodies kry op die webblad vetnoi.co.za op die weblad is ook 'n link bo in die menu wat jou direk na die gratis WhatsApp groep toe sal vat. Dankie dat jy hier is , kies jou resepte, oefen saam en kom kuier elke aand maandag tot vrydag in die Tiktok live met ons Bybelstudie as jy nie tiktok het nie kan jy net op Die link kliek in die menu wat staan Vetnoi TV vir heruitsendings. Liefde Talita